Yesha'yahu 30:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle sal liedere hê soos in die nag wanneer julle die fees hou en blydskap van binne soos wanneer iemand marsjeer op die fluit, om te gaan na die berg van יהוה, na die Rots van Yisra’el.

Yesha'yahu 30

Yesha'yahu 30:21-33