Yesha'yahu 30:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Wee die opstandige seuns,” sê יהוה, “wat ’n plan uitvoer, maar nie Myne nie, wat ’n alliansie maak, maar nie van My Gees nie, om sodoende sonde by sonde te voeg;

Yesha'yahu 30

Yesha'yahu 30:1-4