Yesha'yahu 3:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou sal dit gebeur dat in plaas van soet reukwater daar ’n stank sal wees; in plaas van ’n gordel, ’n tou; in plaas van opgedoende hare, ’n uitgeplukte kopvel; in plaas van fyn klere, ’n roukleed en brandmerke in plaas van mooiheid.

Yesha'yahu 3

Yesha'yahu 3:21-26