Yesha'yahu 29:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Is dit nie net nog ’n baie kort rukkie voordat die L’vanon in ’n vrugbare land verander word en die vrugbare land as ’n woud beskou word nie?Mat 11:5

Yesha'yahu 29

Yesha'yahu 29:16-21