Yesha'yahu 28:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

omdat julle gesê het: “Ons het ’n verbond met die dood gesluit en met Sh’ol het ons ’n verdrag aangegaan. Die oorweldigende gésel sal ons nie bereik wanneer Hy verbykom nie, want ons het valsheid ons skuilplek gemaak en onsself in misleiding weggesteek;”Rom 9:33; 1 Kef 2:6

Yesha'yahu 28

Yesha'yahu 28:12-19