Yesha'yahu 28:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sal die woord van יהוה vir hulle wees: “Vuilheid is op vuilheid, vuilheid op vuilheid, braaksel is op braaksel, braaksel op braaksel, hier ’n bietjie, daar ’n bietjie” sodat hulle kan gaan en agteruit struikel, gebreek word, in ’n strik val en gevang word.

Yesha'yahu 28

Yesha'yahu 28:4-20