Yesha'yahu 28:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wee die trotse kroon van die dronkaards van Efrayim en die verwelkende blom van sy wonderlike skoonheid, wat aan die kop is van die vrugbare vallei van hulle wat deur wyn oorweldig is.

Yesha'yahu 28

Yesha'yahu 28:1-10