Dan sal die maan rooi word van skaamte en die son beskaamd, want יהוה-Tzva’ot sal regeer op die berg Tziyon en in Yerushalayim en Sy eer, lof en aanbidding sal voor die oudstes wees.