Yesha'yahu 24:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die aarde slinger heen en weer soos ’n dronkaard en word geskud soos ’n pondok, want sy wetsoortreding is swaar op hom en hy sal val om nooit weer op te staan nie.

Yesha'yahu 24

Yesha'yahu 24:11-23