Yesha'yahu 24:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Van die einde van die aarde af hoor ons liedere, selfs lof en eer aan die Regverdige Een, maar ek sê: “Weë my, weë my, dit is ‘n raaisel vir my! Die verraderlikes handel vals; valser en valser.