Daar is ’n geskree oor wyn op die strate; alle blydskap verander in mismoedigheid, die vreugde is van die aarde af verban.