Yesha'yahu 23:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het gesê: “Jy sal nie meer uitgelate wees nie, o onteerde maagdelike dogter van Tzidon! Staan op, vaar oor na Kittim; selfs daar sal jy geen rus kry nie.

Yesha'yahu 23

Yesha'yahu 23:10-17