Yesha'yahu 22:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sê daarom: “Draai jou oë weg van my af, laat my bitterlik huil; moenie probeer om my te troos aangaande die verwoesting van die dogter van my volk nie,”

Yesha'yahu 22

Yesha'yahu 22:1-10