Yesha'yahu 21:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Om hierdie rede is my heupe vol benoudheid; pyne het my aangegryp soos die pyne van ’n vrou wat geboorte gee. Ek is so verward, ek kan nie hoor nie; so angsbevange, ek kan nie sien nie.

Yesha'yahu 21

Yesha'yahu 21:1-4