Die profetiese visioen aangaande Edom: een hou aan om my van Se’ir af te roep: “Waaksman, hoe ver is die nag verby? Waaksman, hoe ver is die nag verby?”