Yesha'yahu 20:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

so sal die koning van Ashur die gevangenes van Mitzrayim en die ballinge van Kush weglei, jonk en oud, kaal en kaalvoet, met agterstewes ontbloot, tot die skande van Mitzrayim.

Yesha'yahu 20

Yesha'yahu 20:1-6