Yesha'yahu 2:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want U het U volk verwerp, die huis van Ya’akov omdat hulle, soos die F’lishtyne, vol invloede van die ooste is, waarsêers is en ooreenkomste met die seuns van vreemdes maak.Deut 17:16; Yes 31:1,3

Yesha'yahu 2

Yesha'yahu 2:2-11