Yesha'yahu 19:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die prinse van Tzo’an is maar net dwase, die raad van Farao se slimste raadgewers het onnosel geword. Hoe kan julle vir Farao sê: ‘Ek is ’n seun van die wyse, ’n seun van antieke konings?’

Yesha'yahu 19

Yesha'yahu 19:2-18