Yesha'yahu 18:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want so het יהוה vir my gesê: “Ek sal stilweg van My blyplek af kyk, soos dansende hitte in die sonskyn, soos ’n wolk van dou in die hitte van die oestyd,”

Yesha'yahu 18

Yesha'yahu 18:3-7