Yesha'yahu 17:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal wees soos wanneer die maaier die ongesnyde graan bymekaarvat en sy arm die are oes; of dit sal wees soos iemand wat are optel in die vallei van Refa’im.Yeg 20:38

Yesha'yahu 17

Yesha'yahu 17:1-7