Yesha'yahu 14:30-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Die wat die hulpeloosste is, sal eet en die behoeftiges sal in veiligheid lê. Ek sal jou wortel met hongersnood vernietig en dit sal dié van jou wat oorgebly het doodmaak.

31. Huil, o poort! Skree, o stad! O, F’lishtia, almal van julle is in verwarring, want rook sal uit die noorde kom en daar is niemand alleen in Sy aangestelde tye nie.

32. Hoe sal ’n mens die boodskappers van die nasies antwoord? Dat יהוה Tziyon gestig het en die geteisterdes van Sy volk sal daarin skuiling soek.”

Yesha'yahu 14