Yesha'yahu 14:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy sal nie met hulle in die graf verenig word nie, want jy het jou land verwoes, jou volk doodgemaak. Mag die nageslag van die boosdoeners vir ewig nie genoem word nie.

Yesha'yahu 14

Yesha'yahu 14:13-27