Yesha'yahu 14:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
maar jy het in jou verstand, wil en emosie gesê: ‘Ek wil opgaan na die hemel; ek sal my troon oplig bo die sterre van God en ek sal sit op die berg van ontmoeting, aan die noordelike uithoek.1 Tim 3:6