Yesha'yahu 13:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. Huil, want die dag van יהוה is naby! Dit sal kom as die vernietiging deur die Almagtige;

7. daarom val al die hande slap en elke mens se binneste sal smelt.1 Thes 5:3

8. Hulle sal beangs wees, pyne en benoudheid sal hulle aangryp; hulle sal inmekaarkrimp soos ’n vrou wat geboorte gee; hulle sal na mekaar kyk in verbasing; hulle gesigte ontvlam.2 Kef 3:10-12

Yesha'yahu 13