Yesha'yahu 13:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal wees soos ’n gasel wat gejag word, of soos kleinvee met niemand om hulle bymekaar te maak nie, hulle sal elkeen na sy eie volk toe draai en elkeen na sy land toe vlug.

Yesha'yahu 13

Yesha'yahu 13:5-20