Yesha'yahu 11:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar sal ’n hoofpad wees vir die oorblywendes van Sy volk wat oorbly uit Ashur, net soos daar was vir Yisra’el op die dag toe hulle uit Mitzrayim uit opgekom het.

Yesha'yahu 11

Yesha'yahu 11:13-16