Yesha'yahu 10:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek stuur hom teen ’n wettelose nasie en gee hom bevel teen die volk van My woede, om buit te vang en plunder te gryp en om hulle te vertrap soos modder in die strate.

Yesha'yahu 10

Yesha'yahu 10:1-7