Yesha'yahu 10:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, die Meester, יהוה-Tzva’ot, slaan met ’n verskriklike slag die takke af, ook dié wat hoog van postuur is, sal afgekap word en die wat hoogmoedig is, sal verneder word.

Yesha'yahu 10

Yesha'yahu 10:32-34