Yesha'yahu 10:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה-Tzva’ot sal ’n gésel teen hom oplig soos met die slagting van Midyan by die rots van `Orev en Sy staf sal oor die see wees en Hy sal dit oplig op die manier wat Hy in Mitzrayim gedoen het.

Yesha'yahu 10

Yesha'yahu 10:18-29