Yesha'yahu 10:22-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. want al mag jou mense, o Yisra’el, wees soos die sand van die see, sal net ’n deeltjie van hulle, wat oorbly, terugkom;

23. want ’n volkome verwoesting, een wat beveel is, sal die Meester, יהוה-Tzva’ot, uitvoer reg deur die hele aarde;

24. daarom, so sê die Meester, יהוה-Tzva’ot: “O, My volk wat in Tziyon bly, moenie vir Ashur vrees wat jou met die lat slaan en sy staf teen jou oplig op die manier wat Mitzrayim gedoen het nie,

Yesha'yahu 10