Yesha'yahu 10:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kan die byl hom beroem bo die een wat daarmee kap, of die saag homself verhef bo die een wat dit trek? Asof ’n knuppel húlle swaai wat hom oplig, asof ’n lat hóm oplig wat nie hout is nie!

Yesha'yahu 10

Yesha'yahu 10:12-24