Yesha'yahu 10:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Wee hulle wat bose instellings afdwing en hulle wat aanhoudend onregverdige wette neerskryf,

2. om die armes van regverdigheid te ontneem en om die armes onder My volk van die reg te beroof sodat die weduwees hulle buit kan word en hulle die weeskinders kan plunder.

3. Nou wat sal julle doen op die dag van straf en by die verwoesting wat van ver af sal kom? Na wie toe sal julle vlug vir hulp en waar sal julle jul rykdom los?

Yesha'yahu 10