Yesha'yahu 1:30-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. want hulle sal wees soos ’n eikeboom waarvan die blare wegkwyn, of soos ’n tuin wat geen water het nie.

31. Hulle sterkte sal wees soos was, hulle werke soos die pit en hulle sal saam brand as een en daar is niemand wat hulle sal uitblus nie.’”

Yesha'yahu 1