Yesha'yahu 1:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kom nou en laat ons saam redeneer,’ sê יהוה: ‘Alhoewel julle sondes soos skarlaken is, sal dit so wit wees soos sneeu; alhoewel hulle so rooi is soos karmosyn, sal dit wees soos wol.

Yesha'yahu 1

Yesha'yahu 1:12-27