Yesha'yahu 1:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek haat julle Nuwemaanfeeste en julle aangestelde feestye; hulle het vir My ’n las geword; Ek is moeg om dit te dra.1 Tim 2:8 sal Ek My oë vir julle toemaak; ja, selfs al vermenigvuldig julle gebede, Ek sal nie luister nie. Julle hande is oortrek met bloed.

Yesha'yahu 1

Yesha'yahu 1:4-21