Yegezk'el 9:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir hulle gesê: “Onteer die tempel en maak die howe vol met die dooies. Gaan uit!” So het hulle uitgegaan en in die stad doodgeslaan.

Yegezk'el 9

Yegezk'el 9:1-11