Yegezk'el 8:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir my: “Het jy dit gesien, seun van ’n mens? Is dit te gering vir die huis van Y’hudah om die verwerplikhede te doen wat hulle hier gedoen het? Hulle het die land met geweld gevul en My herhalend getart, want let op, hulle sit die tak by hulle neus (trek die neus op) vir My!

Yegezk'el 8

Yegezk'el 8:11-18