Yegezk'el 7:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ramp sal op ramp kom en gerug by gerug bygesit word; dan sal hulle ’n visioen verlang van ’n profeet, maar die wet sal verlore wees vir die priester en die raad vir die oudstes.

Yegezk'el 7

Yegezk'el 7:24-27