Yegezk'el 5:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
יהוה-God sê daarom: ‘Omdat julle die instellings van die nasies wat rondom julle is erken het en nie in My instellings gelewe het of My oordele gehoorsaam het nie, maar gedoen het volgens die oordele van die nasies rondom julle;’