Yegezk'el 48:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aan die oostekant, vier duisend vyf honderd el, sal drie poorte wees: die poort van Yosef, een; die poort van Binyamin, een; die poort van Dan, een.

Yegezk'el 48

Yegezk'el 48:26-33