Yegezk'el 46:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה-God: “Die poort van die binneste hof wat na die ooste kyk, moet gedurende die ses werksdae gesluit wees, maar op die Shabbatdag moet dit oopgemaak word en op die dag van die Nuwemaan.

Yegezk'el 46

Yegezk'el 46:1-4