en die voorgeskrewe deel van olie: van ’n bat olie, ’n tiende van ’n bat uit ’n kor, dit is tien bat of ’n homer, want tien bat is ’n homer.