Yegezk'el 44:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה-God: “Geen vreemdeling, onbesnede van verstand, wil en emosie en onbesnede van vlees, van al die uitlanders wat onder die seuns van Yisra’el is, mag in My Afgesonderde Plek ingaan nie,

Yegezk'el 44

Yegezk'el 44:2-18