Yegezk'el 44:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het hy my teruggebring via die buitenste poort van die Afgesonderde Plek wat na die ooste kyk en dit was gesluit.Yeg 43:4

2. יהוה het vir my gesê: “Hierdie poort moet toegesluit bly, dit mag nie oopgemaak word nie en niemand mag daardeur ingaan nie omdat יהוה, die God van Yisra’el, daardeur ingegaan het; daarom moet dit gesluit bly.

Yegezk'el 44