Yegezk'el 43:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Die altaar: vier el en van die altaar af moet vier horings boontoe uitsteek.

16. Die altaar moet twaalf el lank by twaalf el breed wees, vierkantig in sy vier kante.

17. Die rand moet veertien el lank by veertien el breed wees aan sy vier kante en die rand rondom dit: ’n half-el en die voetstuk daaraan: ’n el reg rondom en sy trappe moet oos kyk.”

Yegezk'el 43