Yegezk'el 42:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Hy het die oostekant met die meetstok gemeet: vyf honderd stokke, met die meetstok.

17. Hy het die noordekant gemeet: vyf honderd stokke, met die meetstok.

18. Aan die suidekant het hy vyf honderd stokke gemeet met die meetstok.

Yegezk'el 42