Hy het die poort gemeet vanaf die dak van die een wagkamer tot by die dak van die ander: ’n breedte van vyf en twintig el, vanaf deur tot deur.