Yegezk'el 38:21-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Ek sal roep vir ’n swaard teen hom op al My berge,” verklaar יהוה-God. “Elke man se swaard sal teen sy broer wees.Open 19:20; Open 20:9

22. Ek sal in die oordeel met hom tree met pes en met bloed en Ek sal ’n geweldige stortreën, met haelstene, vuur en swael op hom, op sy leërs en op die baie volke wat saam met hom is, laat reën.

23. Ek sal Myself verhef, Myself afsonder en Myself bekendmaak voor die oë van baie nasies en hulle sal weet dat Ek יהוה is.’”

Yegezk'el 38