Yegezk'el 37:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Hy vir my: “Profeteer tot die asem, profeteer, seun van ’n mens en sê vir die asem: ‘So sê יהוה-God: “Kom vanuit die vier windstreke, o asem en blaas in hierdie dooies in sodat hulle lewendig kan word.”’”

Yegezk'el 37

Yegezk'el 37:4-12