Yegezk'el 36:33-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

33. So sê יהוה-God: “In die dag dat Ek julle reinig van al jul onregverdighede, sal Ek die stede laat bewoon en die puinhope sal opgebou word.

34. Die verlate land sal bewerk word, in plaas dat dit ’n verlatenheid is in die oë van almal wat verbygaan.

35. Hulle sal sê: ‘Hierdie verlate land het soos die tuin van Eden geword en die verwoeste stede wat in puin gelê het en afgebreek was, is versterk en bewoon,’

Yegezk'el 36